Position Overview
Huis Mimosa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Vereistes
- Registrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges
- Kennis van versorging van bejaardes
- Bereidwilligheid om skofte te werk en « roep » te doen
- Goeie menseverhoudings.
Diensvoordele
- Salaris volgens Badisa riglyne
- Pensioenfonds
- Mediese fonds
- Ruim verlof
Sluitingsdatum
8 Junie 2026
Datum van Diensaanvaarding
1 Julie 2026 of so spoedig moontlik.
Aansoek
Rig aansoeke met volledige CV en bewyse van kwalifikasies aan :
Epos :
#J-18808-Ljbffr