Position Overview
SUMMARY: -
POSITION INFO: WERKSWINKEL VOORMAN Paarl Qualipak is 'n gevestigde vervaardigings- en meganiese ingenieursfirma geleΓ« in Paarl, wat spesialiseer in die ontwerp, vervaardiging en installasie van toerusting vir die voedsel en wynbedryf. Ons is op soek na 'n praktiese en betroubare
Werkswinkel Voorman om ons produksiespan te lei. Verantwoordelikhede sluit in:
- Beplan, organiseer en hou toesig oor daaglikse werkswinkelbedrywighede
- Lei en bestuur βn span ambagsmanne en operateurs
- Verseker dat kwaliteit- en veiligheidstandaarde konsekwent nagekom word
- Werk nou saam met die produksiebestuurder oor skedulering en kapasiteitsbeplanning
- Identifiseer en los probleme op die werkvloer vinnig en effektief op
- Bestuur materiaalvloei en skakel met verskaffers rakende bestellings
- Verseker dat werk betyds en volgens spesifikasies gelewer word