🌍 Global Opportunities
⚑ Updated Hourly
πŸŽ“ Student Friendly
⏰

parttimejobs.work

Flexible Work, Better Balance

⏰ Full-time

SILOBESTUURDER

HR Genie
Location πŸ“ hopetown, South-Africa
Posted πŸ“… June 17, 2026
Work Type ⏰ Full-time

Position Overview


SUMMARY:
Ons is op soek na 'n resultaatgedrewe Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te bestuur.

POSITION INFO:
Ons is op soek na 'n resultaatgedrewe Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te bestuur. As jy sterk is in mensebestuur, operasionele beheer en gehaltebestuur, is hierdie rol 'n uitstekende pas. Wat jou geskik maak: β€’ Bewese ervaring in silobestuur β€’ Sterk leierskap + spanontwikkelingsvaardighede β€’ Uitstekende begrip van graanhantering en -berging β€’ FinansiΓ«le insig (begrotings, kostes, kontroles) β€’ Soliede administratiewe + stelselvaardighede As jy gereed is om eienaarskap te neem van 'n kern agribedryf en uitkomste wil dryf, wil ons graag met jou skakel.

Apply Now

Submit Application β†’

Quick and easy application process

Job Details

⏰
Employment Type
Full-time
πŸ“Š
Category
Other-General
🏠
Work Arrangement
On-site
πŸ“
Location
hopetown, South-Africa