Flexible Work, Better Balance
SILO BESTUURDER - ORANJERIVIER SILO
Kern doel van die pos:
Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.
Minimum Vereistes:
Graad 12;
4 Jaar Graan/Silo ondervinding as Silo Bestuurder;
Berokingskursus voltooi;
Gradeeringskursusse voltooi;
Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel;
Geldige rybewys.
Vaardighede:
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
Rekenaarvaardig;
Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë;
Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;
Goeie interpersoonlike vaardighede;
Sterk leierseienskappe;
Goeie kennis van die mark en besighei...