🌍 Global Opportunities
Updated Hourly
🎓 Student Friendly

parttimejobs.work

Flexible Work, Better Balance

⏰ Full-time

Registered nurse

Huis Ravenzicht
Location 📍 remote, South-Africa
Posted 📅 June 10, 2026
Work Type ⏰ Full-time

Position Overview

Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N. G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Requirements and Responsibilities Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek Volgens Badisa salarisskale.

Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies en registrasie van SARV/SANC gerig word aan:

Indien u, 2 weke na sluiting van die aansoek, geen terugvoering gekry het nie, was u ...

Apply Now

Submit Application →

Quick and easy application process

Job Details

Employment Type
Full-time
📊
Category
Other-General
🏠
Work Arrangement
On-site
📍
Location
remote, South-Africa