Position Overview
Kern doel van die pos:
Winsgewende verkoop van heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Bemarkingsvaardigheid;
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Goeie mense verhoudinge;
- Tydsbestuurvaardighede;
- Konflik hantering;
- Onderhandelingsvaardigheid;
- Goeie telefoon etiket;
- Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;
- Uitstekende bemarkings- en verkopevaardighede;
- Rekenaarvaardig (MS Office).
Verantwoordelikhede:
- Bemarking van verskeie heelgoedere produkte;
- Uitwerk van transaksie volgens kliënt spesifikasie;
- Behartig inruilings;
- Voorraadbeheer;
- Finansiële bestuur;
- Administrasie.
...