Flexible Work, Better Balance
Konnek (voorheen bekend as Solidariteit Finansiële Dienste en deel van die Solidariteit Beweging) is opsoek na ‘n Paraplanner om by ons dinamiese advies span aan te sluit wat fokus op lewensversekering, beleggings en verwante produkte.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om ons finansiële adviseurs te ondersteun deur die voorbereiding van verslae, voorstelle en aanbevelings asook die administrasie daaraan verbonde om transaksies deur te voer.
Kwalifikasies en/of ervaring:
Verantwoordelikhede sluit in, maar ...