Flexible Work, Better Balance
Ons kliënt, ‘n gevestigde boerdery in P. A Hamlet , is opsoek na ‘n Junior Produksie Bestuur om by hul steen- en kernvrugte produksiespan aan te sluit.
Our client, an established farming operation in Prince Alfred Hamlet, is seeking a Junior Production Manager to join their stone fruit and pome fruit production team.
VERANTWOORDELIKHEDE: Steen- en kernvrugte produksie. Kwaliteit Mensebestuur Oudits (Global Gap, SIZA, ens.) Gesondheid & Veiligheid. Rekordhouding & verslagdoening RESPONSIBILITIES: Stone Fruit and Pome Fruit Production Quality Management People Management Audits and Compliance (Global G. A. P., SIZA, etc.) Health and Safety Record Keeping and Reporting VEREISTES: Matrieksertifikaat. 'n Tersiêre kwalifikasie in Landbou sal voordelig wees. 3 tot 5 jaar ervaring in boerdery. Basiese rekenaarvaardighede. 'n Geldige bestuurslisensie ('n swaarvoertuiglisensie sal voordelig wees). Werkkennis van vrugteproduksie. Uitstekende menseverhoudings en die vermoë om i...