Flexible Work, Better Balance
Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van die heelgoedere bemarkingplan om winsgewendheid en kliënte tevredenheid te verseker.
Effektiewe beheer en bestuur van die heelgoedere bemarkingplan om winsgewendheid en kliënte tevredenheid te verseker. Opstel en dryf van heelgoedere bemarkingsplan; Vaardighede: Bemarkingsvaardigheid; Goeie mense verhoudinge; Onderhandelings vaardigheid; Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede; Rekenaarvaardig (MS Office). Verantwoordelikhede: Bemarking van verskeie heelgoedere produkte; Behartig inruilings effektief; Markaandeel groei; OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen. #J-18808-Ljbffr