Flexible Work, Better Balance
Ons kliënt, ‘n Vrugteverpakking- en Verkoelingaanleg in Ceres is opsoek na ‘n Halfdag Finansiële Klerk om by hul span aan te sluit. Ons kliënt is bekend vir gehalte, innovasie en ’n passie vir uitnemendheid. Hulle waardeer spanwerk, integriteit en groei, en is toegewyd daaraan om geleenthede te skep waar passievolle individue binne die besigheid kan floreer.
Our client, a Fruit Packing and Cold Storage Facility in Ceres, is seeking a Half-Day Financial Clerk to join their team. Our client is known for quality, innovation, and a passion for excellence. They value teamwork, integrity, and growth, and are committed to creating opportunities where passionate individuals can thrive within the business.