Flexible Work, Better Balance
HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department in Ceres is opsoek na 'n Halfdag Finansiële Klerk om by hul span aan te sluit. Die rol sluit debiteureverwerking, kliënte-navrae hanteer, en ondersteuning van die finansiële span in.
Die ideale kandidaat het 'n Sertifikaat of Diploma in Rekeningkunde of Finansies, en 1–2 jaar ondervinding in 'n finansiële omgewing. Ervaring met Sage Evolution en Vitrax is 'n voordeel. Slotdatum vir aansoeke is 12 Junie 2026.
#J-18808-Ljbffr