Position Overview
(Sluitingsdatum: 30 Junie 2026)
Huis Ravenzicht is 'n program van Badisa en het 'n pos vir 'n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.
Geskikte Kandidate Moet Oor Die Volgende Beskik
- Entoesiasme, gemotiveerd, verantwoordelikheid en eienaarskap
- Toepaslike kwalifikasies en ten minste 3 jaar ondervinding in die versorging van Bejaardes
- Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede
- Rekenaarvaardigheid
- Moet in spanverband kan werk
- Bereid wees om nagskofte te werk
- Registrasie by SARV/SANC
- Goeie menseverhoudinge
- Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe.
- Indemniteits versekering
Verantwoordelikhede