Position Overview
Huis Ravenzicht, part of Badisa, is recruiting a Registered Head Nurse. The position is located in the Skilleiland area as part of the shared services partnership between the N.G. Kerk (West and South Cape) and VGKSA (Cape Land).
Applicants must be registered as a Registered Nurse with SARV/SANC.
Vereistes
- Registreer wees by SARV/SANC as geregistreerde verpleegkundige
- Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan
- Kennis en begrip van toepaslike wetgewings, regulasies, norme en standaarde
- Deelnemende bestuurstyl
- Goeie menseverhoudings en effektiewe kommunikasiervaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goeie kennis van holistiese bejaardesorg
- Rekenaarvaardigheid in MS Word, Excel & Outlook
- Goeie beplanning en organisasie vermoΓ«
- Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike o...