Flexible Work, Better Balance
Uitstekende Loopbaan geleentheid!!! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde...
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit.
Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.