Flexible Work, Better Balance
Babylonstoren het 'n opwindende geleentheid vir 'n drywer om deel te raak van die Kelder span.
Ondervinding en kwalifikasies
· Ondervinding met aflewerings in die Wes-Kaap en omliggende area
· Afrikaans en Engels magtig
· Bestuurderslisensie(Kode 10 voordelend)
· Vriendelik en bedagsaam
· Moet alleen kan werk
· Spanspeler
· Goeie kommunikasievaardighede
· Betroubaar
· Netjies
· Hardwerkend
Verantwoordelikhede
· Vervoer van voorraad na kliënte volgens beplande skedule
· Daaglikse aflewerings binne 'n sekere tyd afhandel
· Verpakking van voorraad vir aflewering
· Beskikbaar om op Saterdae te werk in dien nodig.
Stuur CV aan https://babylonstoren.breezy.hr/