Flexible Work, Better Balance
Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Oesversekerings-afdeling.
Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE5) voltooi; Minstens 2 - 3 jaar ondervinding in ʼn oesversekering versekerings omgewing; Ondervinding met die werking van administratiewe versekeringstelsels sal voordelig wees; Ondervinding in die bou van verhoudinge met belanghebbendes; Geldige rybewys; Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Sterk syfervaardighede/Rekeningkundige agtergrond; Sterk analitiese vaardighede; Goeie tydsbestuursvaardighede; Logiese benadering tot probleem oplossing; Goeie interpersoonlike vaardighede; Verantwoordelikhede: Monitor en beheer die administratiewe funksie; Maandelikse verslagdoening insluitend oesverslae en direksiestukke; Kontrolering van versekeringsbeleid en prosedures; Monitor en beheer kwotasie prosesse en eise funksie; Toesighouding en probleemha...