Flexible Work, Better Balance
Badisa Paarl, Sluitingsdatum: 12 Junie 2026
Badisa Paarl het 'n vakature vir 'n Aministratiewe Beampte. Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwolifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
#J-18808-Ljbffr