🌍 Global Opportunities
Updated Hourly
🎓 Student Friendly

parttimejobs.work

Flexible Work, Better Balance

⏰ Full-time

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Badisa Charity
Location 📍 bellville, South-Africa
Posted 📅 June 20, 2026
Work Type ⏰ Full-time

Position Overview

Badisa Paarl – Sluitingsdatum: 12 Junie 2026

Badisa Paarl het een vakature vir ‘n Aministratiewe Beampte. Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Verantwoordelikhede

  • Bestuur van Ontvangs en Skakelbord
  • Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie
  • Kantoorbestuur en administratiewe ervaring
  • Tydbestuur en multi-taak bestuur
  • Probleemoplossingsvaardigede
  • Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer
  • Professionele, hulpvaardige en vriendelike ingesteldheid
  • Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede
  • Vermoë om onder druk te kan werk
  • Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing

Vereistes

Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestu...

Apply Now

Submit Application →

Quick and easy application process

Job Details

Employment Type
Full-time
📊
Category
Management & Operations
🏠
Work Arrangement
On-site
📍
Location
bellville, South-Africa