Position Overview
REKENMEESTER | ACCOUNTANT - CENTURION, GAUTENG
'n Goed gevestigde en groeiende rekeningkundige praktyk in
Centurion is op soek na 'n bekwame en ervare
Rekenmeester om by hul professionele span aan te sluit.
Hierdie geleentheid is ideaal vir 'n kandidaat wat ervaring het met die bestuur van 'n portefeulje kliënte en wat selfversekerd is in rekeningkunde, belasting, salarisadministrasie, trustadministrasie en statutêre nakomingsfunksies.
Sleutelverantwoordelikhede
- Voorbereiding van jaarlikse finansiële state vir maatskappye en trusts.
- Samestelling van finansiële state met behulp van Draftworx.
- Volledige rekeningkundige funksie tot op proefbalans- en finansiële state-vlak.
- Verwerking en indiening van BTW-opgawes.
- Bestuur en verwerking van salarisadministrasie, insluitend statutêre indienings.
- Admini...