🌍 Global Opportunities
⚑ Updated Hourly
πŸŽ“ Student Friendly
⏰

parttimejobs.work

Flexible Work, Better Balance

⏰ Full-time

8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa George

Badisa Charity
Location πŸ“ bellville, South-Africa
Posted πŸ“… June 14, 2026
Work Type ⏰ Full-time

Position Overview

Sluitingsdatum: 17 Junie 2026

Posvereistes Vir Maatskaplike Werker

Die Beheerraad van Badisa George , β€˜n Maatskaplike werkprogram van BADISA, β€˜n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-kaap) en VGKSA (Kaapland) wag aansoeke in van gemotiveerde persone wat Badisa se waardes ( onderskryf:

  • Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
  • Geldige bestuurslisensie
  • Afrikaans en Engels magtig
  • Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
  • Kennis m.b.t. StatutΓͺre Prosedures t.o.v. die Kinderwet
  • Kennis en vaardigheid in al 3 metodes van Maatskaplike Werk
  • Goeie vaardighede in die ontwikkeling van Gemeenskappe
  • Rekenaarvaardigheid op woordverwerkings-program

Diensaanvaarding

1 Julie 2026 of so spoedig moontlik daarna

Kontak

Sitons: Maatskaplike Dienste, Posbus 76, George, 6530
E-pos:

As u nie binne 2 weke...

Apply Now

Submit Application β†’

Quick and easy application process

Job Details

⏰
Employment Type
Full-time
πŸ“Š
Category
Creative
🏠
Work Arrangement
On-site
πŸ“
Location
bellville, South-Africa